Kuierkos vir die Middag

  • Author: Marlene van der Westhuizen
  • ISBN: 978-1-920434-08-3
  • Publication date: 1 October 2010
  • Recommended retail price: R20.00
  • 160 pages, full colour photographs, soft cover, 173 x 153mm

Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, lui middagkuiers saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir somer-etes in die tuin en winter-etes voor die kaggel, vir 'n informele middag in die kombuis of 'n romantiese maal op die balkon van haar Victoriaanse huis. Wat jy ook al kies, makriel-en-patatviskoekies of verglanste uietert, jou gaste gaan verruk wees met wat jy voorsit. Saam met Marlene kan elke Suid-Afrikaanse kok nou die avontuur van die Franse kookkuns geniet.

More about the Author

Buy Off the Web

Find me on Exclusive Books

Find Author on the Web

Download from the Web

Buy Our Books